021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Steundienste

Charmaine de Wet

Die fasiliteitebeampte hou toesig oor die kerkterrein en geboue en sien toe dat alles goed in stand gehou word.

September 5, 2019

Stephanie Steenkamp

Stephanie Steenkamp is verantwoordelik vir die musiekbediening in Bergsig as vrywilliger.  

September 27, 2018

Ilse Fritz

Ilse hanteer administrasie en ontvangs asook fondsinsamelings en funksies.  

September 11, 2015

Alida Vorster

Alida is verantwoordelik vir bestuursaangeleenthede verbandhoudend met die steundienspan, asook personeelverteenwoordiger, tesame met kommunikasie waa

September 11, 2015

Paulus Adonis

Paulus is getroud 25 jaar met Katriena en het drie kinders. Hy is werksaam by Bergsig sedert 2006 en is verantwoordelik vir die terrein.

September 11, 2015

Joseph Dlamini

Hy werk sedert 2011 by Bergsig as tuinwerker.    

September 5, 2015
NG Kerk Durbanville-Bergsig