
Paasfees – Ds. Mizelle Prinsloo
1 April – 19:00 Lydensnagmaal (Kerk) (Aanlyn boodskap van 20 minute op YouTube)
2 April – 9:00 Goeie Vrydag Diens (Kerk & Aanlyn)
4 April – 9:00 Paasfees (Kerk & Aanlyn)
Eredienste — 250 mense per diens word toegelaat volgens Covid-19 regulasies
Ons is steeds ook AANLYN op YouTube soos altyd.
YouTube regstreekse uitsending skakel.
1 April 2021: 19:00 Lydensnagmaal met Ds. Mizelle Prinsloo
Om aanlyn in te skakel klik gerus op die
skakel
2 April 2021 om 9:00 Goeie Vrydag met Ds. Mizelle
Om aanlyn in te skakel klik gerus die skakel.
4 April 2021 om 9:00 Paasfees – Opstanding Sondag met Ds. Mizelle
Om aanlyn in te skakel klik gerus die skakel.
BESPREKING:
Daar is plek vir 250 mense in die diens.
Jy kan ook direk by die kerkkantoor bespreek: 021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30.