021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

MEI 2021 PREKE @6 Preekreeks Die Rede

MEI 2021 PREKE @6 Preekreeks Die Rede

  • Posted In Preke
  • June 11, 2021

‘n Reeks met drie dele: pyn. Angs. Frustrasie. Ons stryd het op die oomblik nie altyd antwoorde nie – maar selfs as ons dit nie kan sien nie, het dit altyd ‘n doel. As ons deur beproewings gaan, is dit aanloklik om ons lewens met ‘n perspektief van pyn te beskou. Maar daar is ‘n doel in u pyn.

NG Kerk Durbanville-Bergsig