021 976 4106
administrasie@bergsigdv.co.za
Luister gerus na die Januarie vakansie preke hier. Ons volg ‘n preekreeks wat handel oor VREDE in 2021? Is dit moontlik? Die reeks bestaan uit vier dele. Luister hoe Ds. Johan die tema stap vir stap verduidelik.