021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Span

Ds. Leon Tait

GEMEENTELERAAR: Uitreike, Toerusting, Pastoraat & Versorging, Manne

Ds. Leon is voltyds medeleraar en is werksaam met die Uitreikbediening, Pastoraat & Toerusting,

Charmaine de Wet

Fasiliteite beampte

Die fasiliteitebeampte hou toesig oor die kerkterrein en geboue en sien toe dat alles goed in stand

Stephanie Steenkamp

Musiek

Stephanie Steenkamp is verantwoordelik vir die musiekbediening in Bergsig as vrywilliger.  

Ds. Mizelle Prinsloo

Leraar: Vroue, Juniorjeug, Seniorjeug, Kleingroepe, Gebeds & Musiekbediening, Kleuterland

Ds. Mizelle is voltyds medeleraar in Bergsig. Haar bedieningsveld by Bergsig omvat: Junior &

Arno Mattheus

Seniorjeug & Graanendal

Arno is die seniorjeugwerker in Bergsig verantwoordelik vir Gr. 7 - Gr. 12 leerders asook jong volwa

Annamaré Visser

Uitreike & Seniorsorg

Annamaré is werksaam in die Uitreikbediening as uitreike koördineerder. Sy is ook betrokke by die

NG Kerk Durbanville-Bergsig