021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Luister met Verwondering Berading

Die aand kursus word oor 11 weke aangebied.

Hierdie kursus wil graag lidmate toerus om vir mekaar te sorg en na mekaar se verhale te luister. In die vertel van jou storie kan jy ontdek dat jy jou verhaal so kan herskryf dat jy God daarin ontmoet.

Prediker 4:17 DB “Maak seker wat jou motiewe is as jy na die huis van God toe gaan om die Here te dien. Gaan eerder soontoe om te luister en te leer as om soos ’n dwaas offers te bring, maar net mooi niks daarvan te verstaan nie. ’n Dwaas doen en sê net altyd die verkeerde dinge.”

NG Kerk Durbanville-Bergsig