021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Immergroen ouerskap

(Ontwikkel deur Hettie Brittz)

Hierdie kursus word oor twee naweke aangebied.

Daar is toe ‘n handleiding oor hoe om kinders groot te maak!

Die Immergroen ouerskap werkswinkel spreek die volgende behoeftes aan:

Verstaan jou kind se temperament.

Herwin outoriteit.

Praktiese raad rondom dissipline vir kinders van alle

ouderdomme.

Aksieplan volgens elke gesin se situasie.

Raak deel van die dissipelskap proses waar ons kinders begelei tot volwassenheid.

 

NG Kerk Durbanville-Bergsig