021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Huweliksverryking

Die aand kursus word in 5 sessies via zoom aangebied.

Martin Luther het gesê “Daar is nie ʼn meer aangename, vriendelike en sjarmante verhouding, gemeenskap of geselskap as ʼn goeie huwelik nie.”

“Marriage is designed to be the closest possible relationship of increasing intimacy and growing interdependence. But this is not automatic, we have to keep working at our marriage if we’re to stay closely connected.”

Efesiërs 5:21 “Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig.”

 

NG Kerk Durbanville-Bergsig