021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Boundaries Kursus

Die aand kursus word oor 7 weke aangebied

Grense is perke wat jy stel of onsigare heinings wat jou teen die buite wêreld beskerm. Dit beskerm jou teen oorlading. Om nie by te veel sake betrokke te wees nie. Dit help jou om uiting aan jou gevoelens te gee, om jou man te staan en om vir jouself om te gee. Grense help jou ook om beter verhoudings te bou, binne jou gesin, jou werk en in jou gemeenskap.

Vir 7 weke gaan Ds. Leon Tait op Vrydagoggende vanaf 6 Mei tot 17 Junie die kursus aanbied vanaf 9:00 – 11:00. Koste is R120.00 en dit sluit die handleiding en tee/koffie in.

NG Kerk Durbanville-Bergsig