021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Verlies werkswinkel

Die Werkswinkel gaan in een Saterdagoggend aangebied word.

Ons lewe word gekenmerk deur verlies. Dit kan die verlies van ‘n persoon of selfs die verlies van ‘n droom wees. Verlies ontlont ‘n klomp emosies en soms raak ons vasgevang in die poel van emosies. Emosies kan onaangenaam wees, maar God het ons geskep met emosies, want dit het ‘n nuttige doel. Die verlies werkswinkel gaan jou leer om jou emosies te gebruik om deur die rouproses te werk.

NG Kerk Durbanville-Bergsig