021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

EREDIENSTYE

EREDIENSTYE

Eredienste — 250 mense per diens word toegelaat volgens Covid-19 regulasies

Ons is steeds ook AANLYN op YouTube soos altyd.
YouTube regstreekse uitsending skakel.

11 April 2021 om 9:00 die @9 Diens met Ds. Johan Els
Om aanlyn in te skakel klik gerus die skakel.

11 April 2021 om 18:00 die @6 met Stephanie Steenkamp
Om aanlyn in te skakel klik gerus die skakel.

BESPREKING:
Daar is plek vir 250 mense in die diens.
Gebruik die skakel: http://bit.ly/bergsig-bywoon om te bespreek.
Jy kan ook direk by die kerkkantoor bespreek: 021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30.