27 Sept. 2020 Ds. Philip Scholtz op YouTube 9:00 aanlyn:

Geen aanddiens die week nie.

Tot verdere kennisgewing is dienste slegs aanlyn op YouTube om 9:00 & 18:00

Geen EREDIENSTE word by die kerk aangebied nie agv die noodtoestand wat deur president Ramaphosa afkondig is insake die Corona Covid-19 Virus.

Alle dienste sal steeds regstreeks uitgesaai word op ons YouTube kanaal – klik hier daarvoor.

Skakel gerus in en bly deel van Durbanville-Bergsig se geloofsgemeenskap in die moeilike tyd.

*******************************

Nuwe lidmate kan enige tyd inskakel deur ‘n ‘WELKOM’ kaartjie in te vul deur die skakel te gebruik:
http://bit.ly/nuwelidmate.