021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

EREDIENSTE & Vlak 2 & Preekinligting

EREDIENSTE & Vlak 2 & Preekinligting

  • Posted In Preke
  • September 10, 2021

Eredienste vlak 2 — 250 ouditorium & 65 in saal (GlowKidz)

YouTube regstreekse uitsending skakel.

Sondag 9:00 – @9 Diens ouditorium (250) en word aanlyn op YouTube uitgesaai.
Sondag 9:00 – GlowKidz saal (65) en word aanlyn op Youtube uitgesaai.
Sondag 18:00 – @6 Regeneration GROEP BYEENKOMS OP DIE GRASPERK

19 September 2021 9:00 Diens – @9 met Ds. Mizelle Prinsloo

(18:00 KUIERBYEENKOMS (nie kerk in ouditorium of aanlyn op zoom nie. Die byeenkoms vervang ook kleingroep byeenkoms)


BESPREKINGS VIR DOPE:
Dope vind plaas in die gewone Sondagoggend 9:00 eredienste op die eerste Sondag van ‘n maand, asook oor langnaweke en of in vakansies.

BESPREKINGS vir BEGRAFNISSE:
Daar is plek vir 50 mense in die diens slegs vir begrafnisse (40 gaste + 10 leraar & personeel)
Geen byeenkoms na afloop (tee en gelukwensings nie). ‘n Begrafnis mag nie 2 ure oorskrei nie.
Skakel die kerkkantoor vir begrafnis reëlings:
021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30.