021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

EREDIENSTE & PREKE

EREDIENSTE & PREKE

  • Posted In Preke
  • February 25, 2021

Eredienste slegs 50 mense per diens in die ouditorium en ook AANLYN op YouTube soos altyd.

YouTube regstreekse uitsending skakel.

Vir dope en begrafnisse kontak die kerkkantoor by 021-9764106 / administrasie@bergsigdv.co.za
Enige ander reëlings sal getref word soos die tyd ons leer.

Sondag 28 Febr met Ds. Johan Els
Tema: Die angel is getrek uit 1 Korintiërs 15
Klik hier om direk in te skakel

28 Febr 2020 @6 aanddiens om 18:00 met Arno Mattheus
Tema: Stay positive – Get you passion back
Klik hier om direk in te skakel

Die kerk is oop vir 50 mense (@6 aanddiens vanaf 27 Februarie en die 09:00 diens vanaf 7 Maart).
Dit is werklik min mense veral wanneer ons doop. Op 7 en 21 Maart is die kerk eintlik reeds vol met die doopgaste (daar is so ± 10 plekke oop).
Vir 14 en 28 Maart is daar meer plekke oop. Die besprekings sal oopmaak op 2 Maart (http://bit.ly/bergsig-bywoon).
By die @6 diens gaan ons die tieners nou per graad bedien – kommunikasie vind direk deur whatsapp aan die graadgroepe plaas (Kontak Arno met navrae seniorjeug@bergsigdv.co.za).

Ons werk daaraan om met ’n radiosender via die motors te bedien op ’n gereelde basis. Sou daar om een of ander rede meer as 50 by die diens arriveer, kan jy binnekort dié opsie gebruik om in jou motor in die parkeerterrein via jou motorradio in te skakel. Wanneer die opsie beskikbaar is, sal ons meer kommunikeer.