021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Pinkster EREDIENSTE & PREKE Besprekings & Preekinligting

Pinkster EREDIENSTE & PREKE Besprekings & Preekinligting

  • Posted In Preke
  • May 14, 2021

Eredienste — 250 mense per diens word toegelaat volgens Covid-19 regulasies

Ons is steeds ook AANLYN op YouTube soos altyd.
YouTube regstreekse uitsending skakel.

16 Mei 2021 PINKSTER 2021 – 9:00 met Ds. Elmarie Dercksen van NG Bloubergstrand.
Oorhoofse tema: In my truspieël. Sondagoggend by die @9 diens fokus ons op — My verlede. Teks Johannes 21:15-19.
Die diens vind in die kerk plaas en is ook aanlyn by die skakel te sien.
16 Mei 2021 PINKSTER – 18:00 met Ds. Elmarie Dercksen
Tema: Mensmonsters, Teks: Handelinge 4:13-31
Direkte skakel na youtube om aan lyn te kyk, klink hier.
17 – 19 Mei se temas:

GlowKidz — onthou daar is kinderpinkster wat in die saal aangebied word deur Stephanie Steenkamp.

17 Mei (Maandag), 18 Mei (Dinsdag), 19 Mei (Woensdag) om 9:30 word van die temas gewys in die ouditorium op die skerm.
Die wat nie saans kan bywoon nie is baie welkom. Daarna sal tee in die binnehof aangebied word 😀 (covid-protokol geld).
PINKSTERKOS SAANS
Maandag 17 Mei tot Woensdag 19 Mei is daar heerlike VETKOEKE met kerriemaalvleis beskikbaar.
Dit kos R40 en is ten bate vir House of Grace. Bestel voor 8:30 die oggend – gebruik die skakel http://bit.ly/oppihoek-kos
of bel Ilse by die kerkkantoor. Betaling per Snapscan, EFT of kontant. Verwysing jou van & HOC

BESPREKING:
Daar is plek vir 250 mense in die diens.
Gebruik die skakel: http://bit.ly/bergsig-bywoon om te bespreek. (@9 Diens tot Sondag oggende 7:00 en die @6 Diens tot Sondag middae 17:00)
Jy kan ook direk by die kerkkantoor bespreek: 021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30.