021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

EREDIENSTE PREEKINLIGTING

EREDIENSTE PREEKINLIGTING

  • Posted In Preke
  • August 11, 2023

Eredienstye

YouTube regstreekse uitsending skakel.

20 Augustus 2023 @9 Diens – 9:00 – NAGMAAL Ds. Leon Tait
A-Koord & Koffieman is reg om julle te verwelkom in die binnehof!

Om Sondag se diens aanlyn te volg klik hier:

AANLYN KYKERS: onthou om jul wyn/sap & broodjie voor die tyd reg te sit.
Ons sien uit om julle te sien.

____________________________________________________________________________

 9:00 GLOWKIDZ NAGMAAL saam met ouers in die saal
Ds. Mizelle Prinsloo & Marinette Kilpert

____________________________________________________________________________


REGE
NERATION Gr 7 – Gr 12, Jong Volwassenes en self die wat ouer is ;-)!
20 Augustus 2023 – NAGMAAL, Ds. Mizelle Prinsloo

Vir die wat graag aanlyn wil inskakel klik hier:

_________________________________________________________________________

BESPREKINGS vir DOPE & BEGRAFNISSE:
Skakel die kerkkantoor vir doop en begrafnis reëlings:
021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30.

Dope vind plaas in die Sondagoggend 9:00 eredienste op die eerste Sondag van ‘n maand, asook oor langnaweke en of in vakansies.


NG Kerk Durbanville-Bergsig