021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

EREDIENSTE & PREEKINLIGTING

EREDIENSTE & PREEKINLIGTING

  • Posted In Preke
  • June 6, 2024

Eredienstye

YouTube regstreekse uitsending skakel.

16 Junie 2024 – @9 Diens – 9:00 – Ds. Mizelle Prinsloo

Geen GlowKidz Diens & Geen @6 Diens tydens die skoolvakansie nie.

23 Junie 2024 – @9 Diens Ds. Leon Tait

 
BESPREKINGS vir DOPE & BEGRAFNISSE: Skakel die kerkkantoor vir doop en begrafnis reëlings:
021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30. Dope vind plaas in die Sondagoggend 9:00 eredienste op die eerste Sondag van ‘n maand, asook oor langnaweke en of in vakansies.
NG Kerk Durbanville-Bergsig