3 Desember 2023 – Ds. Jannie le Roux
9:00
Om Sondag se diens aanlyn te volg klik hier:
____________________________________________________________________________
9:00 GLOWKIDZ – AFSLUITING – KLEUTERLAND SPEELGRONDE
___________________________________________________________________________
Geen aanddienste – dit hervat 21 Januarie 2023.
_________________________________________________________________________
BESPREKINGS vir DOPE & BEGRAFNISSE:
Skakel die kerkkantoor vir doop en begrafnis reëlings:
021-9764106 Maandag tot Vrydae 8:30 – 13:30.
Dope vind plaas in die Sondagoggend 9:00 eredienste op die eerste Sondag van ‘n maand, asook oor langnaweke en of in vakansies.