021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Durbanville Kinderhuis

Durbanville Kinderhuis

  • Posted In Help
  • January 9, 2012

Beste Kinderhuis vriende

Ons het die gedurig items dringend nodig om die kinders ‘n beter lewe te verseker. Skakel my gerus om te hoor watter spesifieke behoeftes bestaan.

Die volgende behoeftes is geïdentifiseer deur die Mediese Suster wat omsien na die Durbanville Kinderhuis kinders se mediese welstand.

[bscolumns class=”one_fourth”]Ontwurmings tablette
Brufen
Baba doeke 8-18 kg
Cepcol suig tablette
Sinucon tablette
Allergex
Aquas room
Allergex stroop
Baba poeier[/bscolumns]
[bscolumns class=”one_fourth”]Banpain (panado)
Burn gel
Theopen stroop
Band aid pleisters
Anti diarree stroop & tablette
Acko wormex
Emitex
Sulpacetamide oog salf
[/bscolumns]
[bscolumns class=”one_fourth”]Eye gene
Savlon
Hot ice(winter green)
Betadine room
Medaspor
Sonblok room
Tinaderm
Crêpe verbande
Mepyrimal[/bscolumns]
[bscolumns class=”one_fourth_last”]Gaas verbande
Mercurocrhome
Gaas
Calamine Lotion
Tubulae medium en groot
Citro Soda
Urien toets stokkies
Myospasm(buscopan)
Flutex stroop[/bscolumns]
[bscolumns class=”clear”][/bscolumns]

Kinderhuis groete
Elsa Botha | Events Coordinator | Durbanville Children’s Home | 1 Church Street | Durbanville | www.durbanvillekinderhuis.org.za | tel: 021-975 6822 | fax: 021-975-1613

NG Kerk Durbanville-Bergsig