021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig EREDIENSTYE

Durbanville-Bergsig EREDIENSTYE

EREDIENSTYE

H/V Boland- & Proteaweg

9:00 – 10:00  Familiediens in kerk & aanlyn.

9:00 GlowKidz diens in saal & aanlyn waar ouers, grootouers en kinders prakties raak rondom die Woord (Slegs gedurende die skoolkwartaal).

18:00 – 19:00 Aanddiens in die kerk en aanlyn (slegs gedurende die skoolkwartaal).

Direkte skakel na die kerk se YouTube kanaal is hier te vind

Volg kerkkalender vir eredienstye oor langnaweke en kort vakansies.

 

NG Kerk Durbanville-Bergsig