021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Ds. Mizelle Prinsloo

Ds. Mizelle Prinsloo

  • Leraar: Vroue, Juniorjeug, Seniorjeug, Kleingroepe, Gebeds & Musiekbediening, Kleuterland
  • 021 976 4106
  • ds.mizelle@bergsigdv.co.za

Ds. Mizelle is voltyds medeleraar in Bergsig.

Haar bedieningsveld by Bergsig omvat: Junior & Seniorjeug,  Vroue, Kleingroepe, Gesinne en Enkellopendes.
Sy is ook betrokke by die Seniorbediening.

“Daar is twee maniere om te lewe. Die een asof niks wonderlik is nie, en die ander is om alles as ‘n wonder uit God se hand te beskou.”

 

NG Kerk Durbanville-Bergsig