021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Alida Vorster

Alida Vorster

  • Kommunikasiebeampte
  • 021 976 4106 (x107)
  • kommunikasie@bergsigdv.co.za

Die Kommunikasiebeampte moet oorhoofs toesien dat deurlopende skakelwerk en kommunikasie van die gemeente en sy aktiwiteite na binne en buite geskied d.m.v alle beskikbare media.

Alida Vorster het begin werk as Kommunikasiebeampte by Durbanville-Bergsig Gemeente in September 2007.

Sy is getroud met Rolph en het ‘n seuntjie Roan en dogtertjie Anika.

Sy kom oorspronklik van die Karoo en het haar studies by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein voltooi (Honneurs in Kommunikasiekunde). Daarna het sy vir 4 jaar oorsee gewerk en gereis, voordat sy teruggekeer het na Suid-Afrika.

Sy het daarna by die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap gewerk.

– EENVOUD IS DIE VREUGDE VAN DIE LEWE –