021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Ds. Eric Swanepoel

Eric Swanepoel incontext ministries

Ds. Eric Swanepoel

  • Tentmaker leraar: Gekoppel aan gemeente (InContext)
  • 082 319 5153 / 021 976 4106
  • eric@bergsigdv.co.za

Tentmaker leraar: Gekoppel aan gemeente (InContext)

Bergsig het onlangs vir Ds. Eric Swanepoel uitgestuur as voltydse sendeling van “Incontext ministries” maar hy bly nog (sonder vergoeding) volwaardige predikant van die gemeente.