021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

SENIORJEUGBEDIENING Oorsig

SENIORJEUGBEDIENING Oorsig

Om meer van die Regeneration tienerbediening uit te vind klik gerus hier: Regeneration info oorsig

Bergsig se Seniorjeug staan beter bekend as Regeneration.

 Kolossense 3:10 “en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper en tot die volle kennis van God.”

Ons is ‘n Generasie wat “committed’ is in ons soeke na God. Ons glo dat God ons roep om ‘n nuwe en herskepde generasie te wees. Ons is passievol oor God en die lewe. Ons strewe daarna om lig in die wêreld te wees en ‘n verskil te maak daar waar mense dit regtig nodig het.

Regeneration erdienste vind in die skoolkwartaal op Sondae om 18:00 plaas (nie langnaweke en vakansies nie).
Woon gerus by of skakel aanlyn in.

‘n Sondagaand se verloop in skoolkwartale:

Navrae: Arno Mattheus seniorjeug@bergsigdv.co.za / 072 955 0670

Belangrike datums vir die jaar:

NG Kerk Durbanville-Bergsig