021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Seniorbediening

Seniorbediening

Hierdie bediening is ‘n gesamentlike aksie deur die Durbanville en Durbanville-Bergsig gemeentes.

Seniors kom maandeliks bymekaar en het hoofsaaklik sosialisering (sprekers, uitstappies, tee en gesels) ten doel.  Om aan te sluit kan u ‘n byeenkoms bywoon, waar die nodige administratiewe reëlings afgehandel sal word.

Bedieningsleier: Dr. Kobus de Jager 083 230 71 24 / dr.kobus@bergsigdv.co.za