021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Oupa- en Oumadag 8 September 2019

Oupa- en Oumadag 8 September 2019

OUPA- EN OUMADAG

Elke oupa en ouma is welkom om saam te kom kuier op 8 September 2019 om 10:00 in die saal by Durbanville-Bergsig.

… want oupa’s en ouma’s is net antieke seuntjies en dogtertjies 🙂

Al bly jou kleinkinders ook in ‘n ander land!