021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Families vir Jesus

Families vir Jesus

Joshua 24 : 15 Maar ek en my familie sal die Here dien.

Ons streef daarna om families toe te rus om naby die Here te leef.

As dit jou passies is om met families te werk kontak Ds. Mizelle Prinsloo sodat jy by die bediening ons hand kan versterk: ds.mizelle@bergsigdv.co.za