021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig GEE OM

Durbanville-Bergsig GEE OM

Durbanville-Bergsig GEE OM 🌻 meer as ooit moet ons daar wees vir mekaar … laat weet die kerkkantoor of enige leraar/personeellid as jul bystand nodig het. Laat ons weet as iemand siek is, as iemand gebed nodig het, as iemand net wil gesels. Laat weet ons as iemand gesterf het. Laat weet ons as jy alleen is. Weens Covid-regulasies sukkel ons om by almal uit te kom en te weet waar nood is. Help ons hand versterk – bel ons by 021-976 4106 / e-pos: ontvangs@bergsigdv.co.za of whastapp na: 071 529 9491