021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

BERGSIG VROUE – DAMESAAND

BERGSIG VROUE – DAMESAAND

Die Damesaand is elke jaar ‘n hoogtepunt waar ons heerlik saam kuier en lag.

Datum: 17 September

Tema: Stories, sop & sjerrie
Gaskunstenaar: Hilandie du Toit
Bring: ‘n handeroompie saam vir ons projek in Loeriesfontein waarmee ons die NG Kerk se vroue bederf tydens die strawwe droogte.