021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

GR 7 Fun aand 15 Febr 2019

GR 7 Fun aand 15 Febr 2019

  • Posted In
  • February 14, 2019
  • Likes

  • 18:00 - 20:00
  • 2019-02-15 - 2019-02-15

Onthou vanaand se Gr. 7 aand 18:00-20:00 by die kerk. Kom eet pizza, lag jou ‘n papie en kuier saam.
Leer ander gr.7’s (en effe vreemde jeugwerkers) ken en sien hoe jou pêlle hulle name met ‘n plank slaan (en jy joune ook!).
Bring R40 en jou eie koeldrank.