021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Covid Vlak 3

Covid Vlak 3

COVID-19 Vlak 3

Kerk vind tans aanlyn plaas op Sondae om 9:00.

Vanaf 31 Jan 2020 hervat die GlowKidz dienste om 8:30 aanlyn en die Regeneration aanddienste om 18:00 ook aanlyn.

Vir dope en begrafnisse skakel die kerkkantoor 021-976 4106.

Durbanville-Bergsig GEE OM 🌻 meer as ooit moet ons daar wees vir mekaar … laat weet die kerkkantoor of enige leraar/personeellid as jul bystand nodig het. Laat ons weet as iemand siek is, as iemand gebed nodig het, as iemand net wil gesels. Laat weet ons as iemand gesterf het. Laat weet ons as jy alleen is. Weens Covid-regulasies sukkel ons om by almal uit te kom en te weet waar nood is. Help ons hand versterk – bel ons by 021-976 4106 / e-pos: ontvangs@bergsigdv.co.za of whastapp na: 071 529 9491

Na 15 Februarie sal die bestuur van die kerk besluit watter aanpassing gemaak kan word afhangend van die regering se aankondiging.

Intussen wees veilig en bly eerder tuis.

NG Kerk Durbanville-Bergsig