021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Preke

Eric Swanepoel incontext ministries

15 November – Ds. Eric Swanepoel

Ds. Eric Swanepoel Tema: Wees Heilig, want Ek is Heilig.

November 20, 2015
Erediens

1 November

Ds. Schalk van Wyk & Ds. Eric Swanepoel Tema: Die Grafdief Skriflesing: Johannes 11

November 13, 2015
Erediens

25 Oktober

Ds. Schalk van Wyk & Ds. Mizelle Prinsloo Tema: Die Oogspesialis Skriflesing: Johannes 9

November 13, 2015
Ds. Philip Scholtz

18 Oktober Ds. Philip

Ds. Philip Scholtz Tema: Die Waterloper Skriflesing: Johannes 6

October 30, 2015
Bruce en Toni Hebel is ’n egpaar van Amerika wat 10 Oktober ’n seminaar aanbied oor vergifnis. Dit vind by Bergsig plaas vanaf 8:30 - 16:00. Kaartjies is te koop by Computicket teen R300 per persoon. Dit sluit ’n ete, tee en koffie in.

11 Oktober Bruce Hebel

Bruce Hebel van Amerika met sy “Forgiving Forward” reeks het opgetree by die erediens. Luister hier na sy boodskap oor Vergifnis.

October 30, 2015
Ds. Schalk van Wyk

4 Oktober Ds. Schalk

Tema: Vergifnis Om te luister klik hier.

October 9, 2015