021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Bergsig Boodskappe

Bergsig Boodskap 13 September

BB 13 Sept 2015

Die nuusbrief is weer propvol nuus. Kyk ook na die fotos van die vroueaand wat plaasgevind het. BB_13_Sept_2015

September 13, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

BB 6 Sept 2015

Lees meer oor Die Wonderwerker tema 2 en binne oor al die opkomende gebeure. BB_6_Sept_2015

September 6, 2015
Nuus - Bergsig Boodskap

BB 30 Aug 2015

Ontmoet ons nuwe leraar Ds. Mizelle Prinsloo. BB_30_Aug_2015

August 30, 2015