021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

BEROEPING 2022

BEROEPING 2022

Ds. Leon Tait het die beroeping aanvaar. Hy is van NG Rietfontein-Suid Pretoria. Baie sterkte met die pak en verhuising na die Kaap. Hartlik welkom. Mag die nuwe fase geseënd wees.  Hy begin op 1 April 2022 by Durbanville-Bergsig in die amp en lewer sy opening preek op 10 April 2022. Hy sal dan amptelik verwelkom word.

NG Kerk Durbanville-Bergsig