Lees gerus die BB – klik hier: 17 – 31 Aug 2023
By die Kerkraadsverkiesing is die volgende lede verkies en hulle name word voorgehou vir aprobasie:
Kobus Smit
Ruan Viljoen
Jeanne van der Merwe
Brian van der Merwe
Lindi Kamffer
Karin Bosman
Murray Steenkamp
Bergsig het ook ‘n gedesentraliseerde kerkraad met opdrag kerkplanting – Graanendal verkies.
Die volgende name word ook voorgehou vir aprobasie:
Arno Mattheus
Christelle Granger
Edna van Tonder
Erik Carstens
Jene Swart
Johann van Tonder
Louis Coetzee
Madelyn du Plooy
Martin Joubert
Nico Smit
Rene Herbst