021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Bergsig Boodskap 1-15 September 2023

Bergsig Boodskap 1-15 September 2023

Lees gerus die BB – klik hier: 1 – 15 Sept 2023

By die Kerkraadsverkiesing van 21 Augustus, is die volgende lede verkies en hulle name word voorgehou vir approbasie:
Kobus Smit
Ruan Viljoen
Jeanne van der Merwe
Brian van der Merwe
Lindi Kamffer
Karin Bosman
Murray Steenkamp
Nelda Rousseau

Bergsig het ook ‘n gedesentraliseerde kerkraad met opdrag kerkplanting – Graanendal verkies.

Die volgende name word ook voorgehou vir approbasie:
Arno Mattheus
Christelle Granger
Edna van Tonder
Erik Carstens
Jene Swart
Johann van Tonder
Louis Coetzee
Madelyn du Plooy
Martin Joubert
Rene Herbst

NG Kerk Durbanville-Bergsig