021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Nuwe Lidmate

Mag jy hier ‘n TUISTE vind wat jou sal INSPIREER om in JOU daaglikse lewe een van SY ligdraers te wees.

Inskakeling by die Gemeente

Is jy ‘n nuwe intrekker?
Vul die WELKOM KAARTJIE in by die inligtingstoonbank, of skakel die kerkkantoor vir meer inligting 021 976 4106 of stuur ‘n e-pos na:
administrasie@bergsigdv.co.za

Wil jy hê ‘n predikant moet jou besoek?

 

 

NG Kerk Durbanville-Bergsig