021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

7 Februarie – Kwartaal 1 preekreeks – HOOP vir elkeen

7 Februarie – Kwartaal 1 preekreeks – HOOP vir elkeen

Kwartaal 1 TEMA – HOOP vir elkeen – die preekreeks (5 Sondae) begin op 7 Februarie. Berei jou voor deur die leesplan van Stephan Joubert, getiteld:
Hoop vir jou pad – solank af te laai by die YouVersion App (te vind in jou ‘playstore’ op jou telefoon).

Vind die direkte skakel na die leesplan klik hier.

Om die aanwysings te vind oor hoe om die App af te laai en by die leesplan uit te kom kyk gerus die stap-vir-stap video:

Indien jy sukkel om die leesplan te vind en of die tegnologie nie baasraak nie, besoek gerus die kerkkantoor sodat ons jou kan help om die leesplan af te laai.

Natuurlik kan jy kan gewoonweg ook net die erediens volg en so inskakel by die preekreeks as die tegnologie bietjie te veel raak vir jou.
Jy sal die sewe Sondae gemaklik kan inskakel sonder om die leesplan ook af te laai as jy net wil saamlees uit jou eie Bybel.