021 976 4106
administrasie@bergsigdv.co.za
Ds. Kobus de Jager bring die boodskap uit onder andere Matt 5 : 20-22. Dit is Ds. Kobus se eerste preek in Bergsig en ons verwelkom hom. Ook is dit die tweede tema van die preekreeks BEGIN met die tema: Van sonde na verlossing en vernuwing.