EREDIENSTYE:
08:15 Klassieke diens
10:00 Informele diens
18:00 Aanddiens
LIVESTREAM SKAKEL
Langnaweke en vakansies:
9:00 Familiediens
Vir meer informasie oor eredienste klik hier.
KATEGESE:
Die kinderdiens vind in die saal om 10:00 plaas (gelyktydig met die informele diens).
Daarna verdeel die kinders in hul klassies.
Vir meer informasie oor kategese klik hier.