021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

HEMELVAART & PINKSTER 2017

HEMELVAART & PINKSTER 2017

HEMELVAART
H/V Boland- & Proteaweg

25 Mei Erediens om 19:00 met Dr. Kobus de Jager.

PINKSTER

H/V Boland- & Proteaweg

Die Pinksterreeks sal deel wees van vanjaar se wêreldwye 500-jarige herdenking van die Hervorming.

Dirkie Smit beoog om ’n lerende reeks aan te bied oor die Werk van die Heilige Gees volgens die Reformasie.
Die gemeente sal herinner word aan die belangrikste oortuigings van die Gereformeerde tradisie aangaande die werk van die Heilige Gees.

Dirkie Smit is ’n professor by Stellenbosch Universiteit.

Pinkster is op 28 Mei om 8:15, 10:00 en 18:00.

Vanaf 29 – 31 Mei soggens om 9:30 en saans om 19:00.
Kinderpinkster is saans om 19:00 met die tema: Timon se avontuur.
Met Bea Pretorius en Ds. Mizelle Prinslool

Tienerpinkster is om 19:00 met die tema: Meer …
Met Arno Mattheus & Ds. Wynand Breytenbach

Volg kerkkalender vir eredienstye oor langnaweke en kort vakansies.