Augustus 2009
In hierdie uitgawe gesels ons oor om geseënd te wees! Wat beteken dit regtig in die groter konteks van die wêreld?
As mens bietjie verder kyk as jou buurman se blink motor en buurvrou se "grênd" klerekas - wat beteken dit dan om geseënd te wees?
Lees Meer »