021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Kleingroepe

Cassie Carstens

Dissipelskapsessie 2

Cassie Carstens se tweede dissipelskapsessie se tema handel oor 'Hoe is ek 'n mentor?' As jy die eerste sessie gemis het gaan kyk gerus na 'n o

October 13, 2015

Dissipelskapsessie 1

Cassie Carstens se eerste dissipelskapsessie handel oor die "Table of support". As jy die eerste sessie gemis het gaan kyk gerus na 'n opsomming v

October 13, 2015
Die jaar se Koninkrykbestuursveldtog se naam is: Die Wonderwerker. Dit is ’n fantastiese 7 week- preekreeks wat handel oor Jesus se wonderwerke van-uit die Johannes-evan-gelie. Johan Smith wat onlangs ons getuienisweek gelei het, getuig oor Die Wonderwerker - dat dit een van die mees “geestelik verrykende reekse was wat hulle tot dusvêr gedoen het”.

Kleingroep bespreking

Elke week kan kleingroepe na aanleiding van die Sondag preek 'n bespreking in hul omgeegroep hou en vrae bespreek wat van toepassing is op die gedeelt

August 30, 2015
Omgeebediening

Kleingroepe

Ons nooi gemeentelede en nuwe intrekkers wat by Kleingroepe wil inskakel uit. Bedieningsleier: Ds Johan Els Kleingroepkoördineerder:  Juanita Fo

July 19, 2015
Gesprekgroep Selfdegeslagverhoudinge

Bid vir UITREIKE

Omgeegroepe bid vir UITREIKPROJEKTE. Die gebedsondersteuning is van onskatbare waarde vir ons projekte. Uitreikprojekgebedsteun deur Omgeegroepe

June 28, 2011
Gesprekgroep Selfdegeslagverhoudinge

OMGEE vir ander

Ons OMGEE doelwitte is as volg: Brei God se Koninkryk aktief uit deur die hantering van die geestelike, fisiese en emosionele nood van ander. Die li

July 15, 2010