Vol Prente
hozontal_spacer

Mense - Geestelike Bedieninge

Elkeen van die mense wat by NGK Durbanville-Bergsig werksaam is, is uitgekies weens hul spesifieke vermoëns om op ’n spesiale wyse ’n bydrae te maak om een groter prentjie te vorm. Elkeen verrig hul besonderse taak om die wiel geolie te laat draai om Sy lig in die wêreld te laat skyn.

thumbnail_14

Bedieningsleier Eredienste, Familie & Gesin/TGIF

Ds. Eric Swanepoel

Lees Meer »
thumbnail_13

Pastorale Hulp: Senior Lidmate

Ds. Miek Rossouw  Vir meer informasie oor Senior Lidmate - Kliek hier>> Lees Meer »
thumbnail_5

Bedieningsleier Omgeegroepe/Geestelike Ondersteuning/Gesprekforum

Ds. Philip Scholtz

Philip het in Namibië grootgeword en naskoolse opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch ondergaan. Hy is in sy eerste gemeente op 7 Desember 1981 bevestig en is sedert Junie 1992 in Durbanville-Bergsig werksaam. Philip is tans vir die Onderlinge Sorg Bediening in die gemeente verantwoordelik.

Vir meer informasie oor Onderlinge Sorg - Kliek hier>>

Lees Meer »
thumbnail_9

Bedieningsleier Uitreike/Jubelvroue

Ds. Teyo Smit

Teyo Smit is gebore in 1947 op Aurora in die Sandveld en ontvang sy Laerskool opleiding in Strydenburg. Hy matrikuleer in Paarl Gimnasium en studeer dan verder op Stellenbosch. Hy was daar primarius van Helshoogte en lid van die Studenteraad. Hy was ook voorsitter van die CSV.

Vir meer informasie oor Uitreike - Kliek hier>>

Lees Meer »
thumbnail_15

Bedieningsvoorsitter: Omgee

Me. Elize Cronje

Elize het in Warmbad grootgeword. 

 

Lees Meer »
thumbnail_16

Bedieningsvoorsitter Uitreike

Mnr. Jonathan Aspeling

Jonathan tree op as Bedieningsvoorsitter vir Uitreike. 

Vir meer informasie oor Uitreike - Kliek hier>>

Lees Meer »
thumbnail_17

Bedieningsvoorsitter Eredienste & Musiek

Mnr. Carel Venter Vir meer informasie oor Aanbidding - kliek hier>> Lees Meer »
thumbnail_18

Bedieningsvoorsitter Jeug

Mnr. Chris Myburgh Chris het in Randburg grootgeword. Daarna het hy sy weermagopleiding in Durban voltooi.
Lees Meer »
thumbnail_6

Bedieningsleier Jeug & Jeugwerker: Senior Jeug

Mnr. Arno Mattheus

Arno is gebore op 12 Oktober 1978 in Port Elizabeth. Hy het daar groot geword en skool gegaan. Hy het in 1996 gematrikuleer. Hy het vanaf 1997-1999 Diensjaar vir Christus gedoen. Hy het by die Hugenote Kollege gestudeer. In 2001 het hy as jeugwerker by NGK Table View begin werk. 

 Vir meer informasie oor Jeug - Kliek hier>>

Lees Meer »
thumbnail_10

Jeugwerker: Junior Jeug

Me. Bea Pretorius

Bea het in 2010 by Bergsig begin werk as die junior jeugwerker.

Lees Meer »
thumbnail_1

Maatskaplike werker (Uitreike)

Me. Annamaré Visser

Annamaré is ‘n geswore Boesmanlander! - gebore en grootgeword in Loeriesfontein, gematrikuleer in Calvinia en daarna gaan studeer by die Hugenote Kollege op Wellington. Sy het haar loopbaan begin in Postmansburg in die Noord Kaap, waarna sy vir 12 jaar in Ellisras in die Noordelike Provinsie gewoon het. Annamaré was al die jare nog in die “welsynswêreld” – dis haar passie in die lewe! Sy is getroud en die ma van twee seuns.

Vir meer informasie oor Uitreike - Kliek hier>>

Lees Meer »
thumbnail_26

Geestelike Ondersteuningskoordineerder

Me. Wilna du Toit Wilna is oorspronklik van Kimberley, waar sy die eerste 16 jaar van haar lewe deurgebring het. Lees Meer »
thumbnail_30

Bedieningsvoorsitter: Gebed

Me. Yvonne Crouse Yvonne is die nuwe voorsitter van die Gebedsbediening. Lees Meer »
thumbnail_20

Musiek bediening: Orrelis

Me. Sonia Dowd   Lees Meer »
thumbnail_27

Bedieningsvoorsitter Jubelvroue

Me. Tania Kriegler

Die jubelvroue is die beskrywende naam vir die vrouebediening van Bergsig en daarom is ELKE vrou wat 'n lidmaat is, outomaties 'n Jubelvrou.

Lees Meer »
thumbnail_31

Bedieningsvoorsitter: Senior Lidmate

Me. Marietjie Marais

Hierdie bediening is 'n gesamentlike aksie deur die Durbanville en Durbanville-Bergsig gemeentes.

Lees Meer »
thumbnail_33

Bedieningsvoorsitter: TGIF Mans

Mnr. Leon Grobler

TGIF staan vir Today God is First.  Op Vrydagoggende om 05:45 kom die manne by Bergsig in die saal bymekaar om na ander gelowiges se inspirerende getuienisse te luister.

Lees Meer »
thumbnail_34

Bedieningsvoorsitter: TGIF Dames

Me. Surita Swanepoel TGIF staan vir Today God is First.  Op Dinsdag oggende om 05:45 kom vroue by Bergsig in die saal bymekaar om na ander gelowiges se inspirerende stories te luister. Lees Meer »
thumbnail_32

Musiek bediening: Orkes

Mnr. Chris van der Sandt

Die orkes lei die "praise & worship" gedurende die Informele en Gesinsdienste op Sondae.

Lees Meer »
hozontal_spacer