Kruis blou blokkie
hozontal_spacer

Welkom by Durbanville-Bergsig

Bergsig verheerlik Jesus Christus, die Lig vir die wêreld
Kom skyn saam as Sy ligdraers.

Eredienstye - Skoolkwartaal:

thumbnail_1

08:15 - Ouditorium: klassieke diens
10:00 - Ouditorium: informele diens/gesinsdiens
19:00 - Ouditorium: regeneration diens 

Vir meer inligting oor Bergsig, Buite- en VGK dienste klik hier».

Luister ook na die eredienste op die web werf!
Lees meer »

Durbanville Plaasfees 17 Maart 2012 Diemersdal

thumbnail_32

Vir meer inligting oor die Durbanville Plaasfees wat 17 Maart 2012 op die Diemersdal Wynlandgoed net buite Durbanville Plaasvind kliek hier.

Inligting oor hoe om uit te stal of in te skryf vir Mej. Durbanville Plaasfees is hier te kry.

Courageous film 27 Jan 2012

thumbnail_33

'n Inspirerende film wat handel oor VADERSKAP begin vandag in teaters draai. Die naaste aan ons kerk is by die Cape Gate winkelsentrum. Gebruik die kans om die film te gaan kyk. Ek is so bly ek het dit nie gemis nie. Jy lag, jy huil, maar bowenal dink mens diep na oor ons rol as ouers (ja die vrouens dink beslis ook.) Dit verg moed om die leier van jou familie te wees. Gebruik die film as praktiese hulpmiddel om jou by te staan met jou nuwe voornemens.

Kategese Tye:

thumbnail_3

Op Sondae in die skoolkwartaal is daar Kategese soos volg:

2 - 3 jaar; 10:00 tot einde van die informele diens (Jeuglokaal)
4 - 6 jaar; 10:00 tot einde van die informele diens (Kategese lokale) 
Gr 1 – 4; 10:00 tot einde van die informele diens (Saal)
Gr 5 EE III; 9:00 - 9:45 (Kategese lokale)
Gr 6; 9:00 - 9:45 (Kategese lokale)

Geestelike Ondersteuning

thumbnail_4

Durbanville Bergsig bied lidmaatversorging deur 'n omvattende beradingsdiens aan. Vind meer uit oor verskillende maniere van ondersteuning. Lees meer

Bergsig het ook 'n 24 uur noodnommer 071  196 4191
Bergsig se nood epos adres is bergsig911@isales.co.za en word daagliks gemonitor.

Jeug webblad

thumbnail_6

Kyk gerus na die jeug se webblad. Klik hier

Lees ook die eerste uitgawe van die Regeneration Connect nuusblad. In die eerste uitgawe gee hulle 'n oorsig oor die afgelope kwartaal se gebeurtenisse. Klik hier om dit te lees.

Gallery


NuusBrief

Teken hier in op die maandelikse nuusbrief.

hozontal_spacer