Pinkster 20 - 24 Mei TEMA: My lewe in God se wil.
Sondagoggend:
Op besoek aan die hemel- waar God se wil gebeur
Sondagaand:
Jesus as die hartklop van God se wil
Maandag oggend en aand:
Blydskap as God se wil
Dinsdag oggend en aand:
Wanneer teenstand gelyk is aan God se wil
Woensdag oggend en aand:
God se wil is vrygewigheid
Lees meer >>
Ons Barnabas 5x5 uitdaging begin 13 Mei
Barnabas die bemoediger leer lidmate om VRYGEWIG te wees. Luister saam met ons in die veldtog na Barnabas se storie en hoe dit ons kan inspireer om aan die hand van Bybelse waardes self te verander met die oog daarop om verandering in ander se lewens en samelewing te bring. Enigiets wat jy vir God doen, kan ’n geestelike gewoonte wees.
Klik hier.
08:15 - Ouditorium: klassieke diens
10:00 - Ouditorium: informele diens/gesinsdiens
19:00 - Ouditorium: regeneration diens
Vir meer inligting oor Bergsig, Buite- en VGK dienste klik hier».
Luister ook na die eredienste op die web werf!
Lees meer »
Beskerm jouself en jou gesin teen die aanslae van die Bose
Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.
~ Joh 8:36
Die 2012 kurses word die naweek van 8-12 Junie aangebied.
Vir meer besonderhede klik hier.
Op Sondae in die skoolkwartaal is daar Kategese soos volg:
2 - 3 jaar; 10:00 tot einde van die informele diens (Jeuglokaal)
4 - 6 jaar; 10:00 tot einde van die informele diens (Kategese lokale)
Gr 1 – 4; 10:00 tot einde van die informele diens (Saal)
Gr 5 EE III; 9:00 - 9:45 (Kategese lokale)
Gr 6; 9:00 - 9:45 (Kategese lokale)
Om foto's van die Durbanville Plaasfees wat 17 Maart 2012 op die Diemersdal Wynlandgoed net buite Durbanville plaasgevind het te sien klik hier.
Durbanville Bergsig bied lidmaatversorging deur 'n omvattende beradingsdiens aan. Vind meer uit oor verskillende maniere van ondersteuning. Lees meer
Bergsig het ook 'n 24 uur noodnommer 071 196 4191
Bergsig se nood epos adres is bergsig911@isales.co.za en word daagliks gemonitor.
Kyk gerus na die jeug se webblad. Klik hier
Lees ook die eerste uitgawe van die Regeneration Connect nuusblad. In die eerste uitgawe gee hulle 'n oorsig oor die afgelope kwartaal se gebeurtenisse. Klik hier om dit te lees.