Kruis blou blokkie
hozontal_spacer

Kennisgewings

Ons vind op die blad algemene inligting. Die Bergsig Boodskap (Weeklikse Nuus & afkondigingsblad) en Gebedsbediening Inligting (Weeklikse Bidgids) word onder andere hier gepubliseer. Ander groot gebeurtenisse en fokuspunte in die kerk word ook hier uitgelig.

BB 19 Febr 2012

Die week se nuus kan hier gevind word. Lees oor Kobus en Nana Eksteen wat die week by Bergsig kuier. Kobus preek ook Sondag. Hulle is die sendelinge in Mosambiek by Milange.
Lees Meer »
download Laai af BB__19_Februarie_2012.pdf
hozontal_spacer