021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

HEMELVAART & PINKSTER 2018

HEMELVAART & PINKSTER 2018

HEMELVAART
H/V Boland- & Proteaweg

10 Mei Erediens om 19:00 met Ds Wynand Breytenbach

PINKSTER

H/V Boland- & Proteaweg

Die Pinksterreeks se tema is: IN PAS MET GOD deur Stephan Joubert.

 

Pinkster is 13 Mei om 8:15, 10:00 en 19:00.

Vanaf 14 – 16 Mei – klik hier vir volledige program.
Kinderpinkster is saans om 19:00 met die tema: Groei in Christus graad 1-3 en graad 4-7 se tema is: Groei in wie God wil hê jy moet wees.

Volg kerkkalender vir eredienstye oor langnaweke en kort vakansies.