021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Authentic Manhood

Authentic Manhood begin 25 April 2017 om 19:00 in die jeuglokaal

Authentic Manhood hanteer vrae soos:

authentic_manhood_klein_web•Wat is ’n man se kernidentiteit ?
•Dit gee ‘n oorsig van basiese manwees-kwessies deur te kyk na die beeld van manwees op ’n individuele vlak
•Hoe kweek ek gesonde verhoudings met: gesin, vriende, kollegas?
•Wat is die Bybelse definisie van ’n man?
•Waarvoor leef en staan ek? (Wat is my doel?)
•Hoe bou ek ’n ondersteuningsnetwerk?
•Hoe hanteer ek my wonde?

Om bg. prakties te maak, ontwikkel jy jou persoonlike manlikheidsplan.

Wanneer mans met Bybelse oë na hulself kyk, raak dit makliker om die wêreld se druk en verwagtinge te hanteer.

Kontak vir Schalk Basson 082 497 4663 vir meer inligting.