In Februarie is die klem op GEBED. Ons hou 'n preekreeks daaroor (in Januarie begin) en dit loop oor tot by die Week van Gebed wat op 12 Februarie begin.
Hierdie maand luister ons na verskeie predikers onder andere na Ds. Jannie Pelser wat by die Week van Gebed met ons gepraat het. Hy kom van Rant en Dal gemeente in Gauteng. Ons luister ook na Ds. Kobus Eksteen wat 'n sendeling is in Mosambiek: Milange. Die eerste Veldtog: Doelgerigte Liefde skop ook af op 20 Februarie met Ds. Teyo Smit aan die woord.
Luister saam na die Oktober eredienste.
Tiendemaand in Bergsig begin 10/10/2010 en die oorhoofse tema is: Staan bakhand en leef oophand ...